HAKKIESDRAAD PEACH (PERSKE) MAMPOER 50% ALC

R450.00

Distilled using juicy ripe peaches

Hierdie tradisionele Bosveld Mampoer word sorgvuldig gestook volgens oorle oom Martiens du Plessis se geheime familieresep.
Hulle sê…
Eers maak hy jou aantreklik…
Dan word jy sterk…
Dan maak hy jou slim…
En dan word jy gebliksem!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “HAKKIESDRAAD PEACH (PERSKE) MAMPOER 50% ALC”